Kollege Plaas

« GO BACK
SOUTH AFRICA » GAUTENG » VAAL DAM
Kollege Plaas
Kollegeplaas is geleŽ 20 km buite Villiers en word aan die een kant deur die Vaalrivier en aan twee ander kante deur die Vaaldam begrens.

CONTACT: Piet Pieterse TEL:  (016) 981-0995
TEL: 082-894-9966 CELL: 0824505640
GPS S: 26į 57' 39.834'' GPS E: 28į 29' 11.94''
View a printer friendly version of this page Find more details on the website Send an e-mail

Kollegeplaas is geleë 20 km buite Villiers en word aan die een kant deur die Vaalrivier en aan twee ander kante deur die Vaaldam begrens. 

Kollegeplaas beskik oor goed toegeruste geboue en het slaapplek vir ongeveer 200 persone. Daar is 'n groot saal wat dien as bymekaarkomplek vir groepe asook 'n groot lapa vir kampvure in die aand. Daar is verskeie slaapkamers en huisies met volledige ablusieblokke.

Heerlike etes word ook op die plaas verskaf teen baie billike tariewe. Tans is daar twee stelsels wat gevolg word:
Die 3 ete program wat 'n vroeë ontbyt, middagete en aandete behels.
Die 2 ete opsie wat 'n vroeë oggendkoffie, "brunch", aandete en laataandkoffie.

Die 2 ete opsie se etes is groter as die 3 ete opsie en laat meer tyd vir die program met minder onderbrekings. Daar is 'n ruim eetsaal waar etes bedien word.

THIS PAGE HAS BEEN VIEWED 6571 TIMES SINCE 24 OCTOBER 2010

« GO BACK













 SOUTH AFRICA
 FREE STATE
BANK FISHING
VAAL DAM
 GAUTENG
LOCAL DAMS IN AND AROUND
VAAL DAM
 KWAZULU NATAL
LOCAL DAMS IN AND AROUND
ROCK AND SURF FISHING
 LIMPOPO
FLYFISHING RESORTS
LOCAL DAMS IN AND AROUND
 NORTHWEST
LOCAL DAMS IN AND AROUND
 WESTERN CAPE
LOCAL DAMS IN AND AROUND
PENINSULA
WEST COAST


Website by QuickSolve
IT & Advertising Solutions Worldwide


© Copyright Fishing Resorts. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Fishing Resorts.